Pous Marinus II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Marinus II
Marinus II.jpg
Pontifikaat begin 30 Oktober 942
Pontifikaat eindig Vroeg Mei 946
Voorganger Stefanus VIII (IX)
Opvolger Agapetus II
Gebore
Rome, Italië
Sterf Vroeg Mei 946
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Marinus

Marinus II was die 128ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Die pous is in die Middeleeue soms verwar met Pous Martinus III.

Biografie[wysig]

Pous Marinus II is gebore in Rome, Italië. Voor sy verkiesing was Marinus kardinaal-priester van Sint Ciriacus. Op 30 Oktober 942 volg hy Pous Stefanus VIII (IX) op en regeer tot sy dood vroeg in Mei 946. Hy word opgevolg deur Pous Agapetus II. Die naam ‘Marinus’ beteken 'seeman'.

Pontifikaat[wysig]

Pous Marinus II is verkies deur die invloed van Alberic II van Spoleto, prins van Rome[1]. Hy steun die hervorming van die kloosterwese. Marinus het hom beywer vir die herbou van kerke en die versorging van die armes.

In 942 besoek Ulrich, biskop van Ausburg die pous en in 943 Hadamar, ab van Fulda. In 945 verplaas hy die Boudewyn van Cluny van Monte Cassino na Sint Paulus buite die Mure.

Toe Sicus, biskop van Capua, 'n kerk van die Benediktynse monnike gevat het en dit aan een van sy diakens gegee het, het Marinus die kerk aan die monnike teruggegee.

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings[wysig]

  1. "Marinus II." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 24 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9050965>.

Eksterne skakels[wysig]

Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Stefanus VIII
Pous (Pontifex Maximus)
942946
Opgevolg deur:
Agapetus II


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Konstantyn IIPhilippusJohannesAnastasiusChristoforusBonifatius VIIDonus II - Johannes XVIGregoriusSilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IVPaschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIV (Bernard Garnier) - Benedictus XIV (Jean Carrier)Felix V