Pous Adrianus V

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Adrianus V
Papa Adriano V.jpg
C o a Adriano V.svg
Geboortenaam Ottobuono Fieschi
Pontifikaat begin 12 Julie 1276
Pontifikaat eindig 18 Augustus 1276
Voorganger Innocentius V
Opvolger Johannes XXI
Gebore ± 1220
Genua, Italië
Sterf 18 Augustus 1276
Viterbo, Italië
Ander pouse genaamd Adrianus

Adrianus V was die 186ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in 1276 van 12 Julie tot 18 Augustus.

Biografie[wysig]

Pous Adrianus V[1] is gebore as Ottobuono Fieschi dei Conti di Lavagna (ook Ottobuono de' Fieschi) ongeveer in 1220 in Genua, Italië. Hy was 'n neef van Pous Innocentius IV wat hom in 1251 kardinaal-diaken van St. Adriano maak. Pous Clemens IV stuur hom as pouslike legaat na Engeland van Oktober 1265 tot Julie 1268 om op te roep tot 'n nuwe kruistog en die geskil tussen koning Hendrik III en sy baronne te besleg.. Op 12 Julie 1276 volg hy Pous Innocentius V op deur die invloed van Karel van Anjou, maar sterf op 18 Augustus 1276 nog voor hy priester of biskop gewy is, of as pous gekroon is. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XXI. Die naam ‘Adrianus’ beteken 'inwoner van Adrië'.

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0300091656.
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0500017980.

Verwysings[wysig]

  1. Adrian V. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica

Eksterne skakels[wysig]

Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Innocentius V
Pous (Pontifex Maximus)
12761276
Opgevolg deur:
Johannes XXI


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse