Siyabonga Cwele
Voorkoms
Siyabonga Cwele | |
Siyabonga Cwele in 2018 | |
Suid-Afrikaanse ambassadeur in China
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Desember 2020 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Dolana Msimang |
Ampstermyn 22 November 2018 – 29 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Malusi Gigaba |
Opgevolg deur | Aaron Motsoaledi |
Minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese
| |
Ampstermyn 25 Mei 2014 – 22 November 2018 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Yunus Carrim |
Opgevolg deur | Stella Ndabeni-Abrahams |
Minister van Staatsveiligheid
| |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 25 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | (Self, as Minister van Intelligensie) |
Opgevolg deur | David Mahlobo |
Minister van Intelligensiedienste
| |
Ampstermyn 25 September 2008 – 10 Mei 2009 | |
President | Kgalema Motlanthe |
Voorafgegaan deur | Ronnie Kasrils |
Opgevolg deur | (Self, as Minister vir Staatsveiligheid) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 September 1958 |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Ntando |
Alma mater | Universiteit van Natal (MBChB) Universiteit Stellenbosch (MPhil) |
Siyabonga Cwele (gebore 3 September 1958) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, dokter en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 1994 to 2019 vir die African National Congress.
Nadat hy verskeie kabinetsposte beklee het, is hy op 22 November 2018 deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Binnelandse Sake aangestel,[1] 'n pos wat hy tot 29 Mei 2019 beklee het. Hy is in Desember 2020 as die Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Volksrepubliek China aangestel.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Siyabonga Cwele to replace Gigaba as home affairs minister". Businesslive.co.za (in Engels). 22 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op 22 September 2018.
- ↑ "Director-General of the Protocol Department of the Foreign Ministry Hong Lei Accepts the Copy of Credentials from Newly-appointed South African Ambassador to China". Ministry of Foreign Affairs of the People's Republic of China. 23 Desember 2020. Besoek op 7 Augustus 2023.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Siyabonga Cwele". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.