Verskil tussen weergawes van "Rugbywêreldbeker 2011"

Jump to navigation Jump to search
Bygewerk
(Bygewerk, nog besig)
(Bygewerk)
| bywoning = 1477294
| drieë = 262
| toppuntebehaler = {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Morné Steyn]] (62)<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/records/player/most_points_tournament.html?id=17;type=trophy | title=Rugby Union – IRB Rugby World Cup – Most individual points in a tournament |work=ESPNscrum |accessdate=2229 September 2019}}</ref>
| meeste drieë = {{vlagikoon|Engeland}} [[Chris Ashton]]<br />{{vlagikoon|Frankryk}} [[Vincent Clerc]] (6 drieë elk)<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/records/player/most_tries_tournament.html?id=17;type=trophy | title=Rugby Union – IRB Rugby World Cup – Most individual tries in a tournament |work=ESPNscrum |accessdate=2229 September 2019}}</ref>
| vorige = [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
| volgende = [[Rugbywêreldbeker 2015|2015]]
}}
 
Die '''Rugbywêreldbeker 2011''' het vanaf 9 September tot en met 23 Oktober 2011 in [[Nieu-Seeland]] plaasgevind. Dit was die sewende [[rugbywêreldbeker]] van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wat deur die [[Wêreldrugby|Internasionale Rugbyraad]] (IRR) aangebied isword en die vierde in die [[Suidelike Halfrond]]. Nieu-Seeland het saam met [[Australië]] die eerste [[Rugbywêreldbeker 1987]] gehuisves.
 
[[Lêer:Rugby World Cup Trophy.JPG|duimnael|links|upright|Die [[Webb Ellis-beker]] waarom meegeding is]]
20 nasionale [[rugby]]spanne het meegeding in 48 wedstryde versprei oor 44 dae om die [[Webb Ellis-beker]] in te palm en as die wêreldkampioen gekroon te word. [[Springbokke|Suid-Afrika]] was die verdedigende kampioen nadat hulle die [[Rugbywêreldbeker 2007]] in [[Frankryk]] gewen het. Suid-Afrika is egter in die kwarteindrondte deur [[Wallabies|Australië]] uitgeskakel en Nieu-Seeland wen die toernooi deur Frankryk met 8–7 in die eindstryd op [[Edenparkstadion|Edenpark]] in [[Auckland]] te klop. Dit is die derde keer wat die gasheer die rugbywêreldbekertoernooi kon wen, ná Nieu-Seeland in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] en Suid-Afrika in [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]]. [[Wallabies|Australië]] eindig in die derde en [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]] in die vierde plek. Die [[Russiese nasionale rugbyspan|nasionale rugbyspan van Rusland]] het vir die eerste keer aan 'n’n rugbywêreldbekertoernooi deelgeneem. [[Namibiese nasionale rugbyspan|Namibië]] is ná vier nederlae reeds in die poelfase uitgeskakel.
 
Die toernooi was die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is,<ref>{{en}} {{cite news |title=Christchurch loses all RWC games |url= httphttps://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10712838 |title=Christchurch loses all RWC games |newspaper=The New Zealand Herald |date=16 Maart 2011 |accessdate=129 September 20112019}}</ref> groter as die Rugbywêreldbeker 1987, [[Statebondspele]] 1990, [[Krieketwêreldbeker 1992]], [[America's Cup]] 2003 en die toer van die [[Britse en Ierse Leeus]] na Nieu-Seeland in 2005.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.mfat.govt.nz/RWC2011/index.php|title=Rugby World Cup 2011 |date= |work=New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade|accessdate=1 September 2011}}</ref> Die organiseerders het 95&nbsp;000 oorsese besoekers verwag wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sou reis.<ref>{{en}} {{cite news |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |url= httphttps://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10746238 |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |newspaper=The New Zealand Herald |date=20 Augustus 2011 |accessdate=129 September 20112019}}</ref>
 
Wedstryde het op 9 September 2011 begin en is oor sewe weke geskeduleer. Die eindstryd het op Sondag, 23 Oktober 2011 op Edenpark in Auckland plaasgevind. Die dag is gekies omdat dit op ’n lang naweek in Nieu-Seeland geval het (24 Oktober is [[werkersdag]] in Nieu-Seeland). Daar is ’n 10-ure verskil in tyd tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika, gevolglik is alle wedstryde vroegoggend in Suid-Afrika gebeeldsend.
 
== Toewysing ==
[[Lêer:NZ Rugby World Cup.jpg|duimnael|Vlae in die strate van Nieu-Seeland tydens die Rugbywêreldbeker 2011. Links die [[vlag van Skotland]], in die middel 'n’n swart vlag met die silwervaring (kenteken van die Nieu-Seelandse span), die [[vlag van Australië]], en regs die vlag van die Ierse spannasionale rugbyspan]]
Drie nasies het aangebied om die Rugbywêreldbeker 2011 te huisves — Nieu-Seeland, Japan, en Suid-Afrika.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/international/4535303.stm|title=Three bids for 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=13 Mei 2005|accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
Nieu-Seeland het saam met Australië die eerste Rugbywêreldbeker in 1987 aangebied en is saam met Australië as medegasheer van die [[Rugbywêreldbeker 2003]] aangewys, maar 'n’n meningsverskil oor regte vir grondtekens het tot gevolg gehad dat Nieu-Seeland van sy gasheerregte ontneem en Australië as enigste gasheer aangewys is. Nieu-Seeland se bod vir 2011 het planne ingesluit om Edenpark en ander stadions uit te brei en sodoende die kommersiële lewensvatbaarheid van die bod te verhoog.
 
Japan wou die eerste Asiatiese nasie word om 'n’n rugbywêreldbekertoernooi aan te bied. Japan het al oor die nodige infrastruktuur beskik, nadat dié land saam met [[Suid-Korea]] as gashere van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002]] opgetree het. Die Internasionale Rugbyraad was egter van mening dat Japan nie volle stadions sal kan waarborg nie.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/4447330.stm|title=Japan frustrated by 2011 decision|publisher=[[BBC]]|date=17 November 2005|accessdate=2229 September 2019}}</ref> Japan het al oor die nodige infrastruktuur beskik, nadat dié land saam met [[Suid-Korea]] as gashere van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002]] opgetree het.
 
Suid-Afrika het die [[Rugbywêreldbeker 1995]] gehuisves. Die Suid-Afrikaanse bod vir 2011, gelei deur die voormalige Springbokkaptein [[Francois Pienaar]], het 'n’n sterk ondersteuning deur die nasionale regering geniet. Intussen is die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010]] aan Suid-Afrika toegewys.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/3722015.stm|title=South Africa eyes Cup bid|publisher=[[BBC]]|date=17 Mei 2004|accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
Tydens die IRR-raadsvergadering op 17 November 2005 in [[Dublin]] is die Rugbywêreldbeker 2011 ná die IRR-inspeksies van elke gasheerland van die bode gedurende Junie en Julie 2005 aan Nieu-Seeland toegeken.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/4433818.stm|title=New Zealand handed 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=17 November 2005|accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
== Deelnemende spanne ==
[[Lêer:Selecciones de Rugby 2011.png|duimnael|400px|Kaart van lande wat vir die Rugbywêreldbeker 2011 gekwalifiseer het]]
Twintig spanne het aan die Rugbywêreldbeker 2011 deelgeneem. Die volgende twaalf lande het outomaties gekwalifiseer omdat hulle in die top drie van hulle onderskeie poele tydens die Rugbywêreldbeker 2007 geëindig het:<ref name="BBC6644163">{{en}} {{cite news|title=Qualifying changes for 2011 RWC |url= http://news.bbc.co.uk/sport1sport2/hi/rugby_union/6644163.stm|title=Qualifying changes for 2011 RWC |publisher =[[BBC]] |date=10 Mei 2007 |accessdate=24 Augustus29 2008September 2019}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |title=RWC 2007 – Standings |url=http://www.rwc2007.irb.com/home/standings/index.html |publisher=irb.com |accessdate=24 Augustus 2008 }}</ref> Suid-Afrika, Engeland, Tonga, Australië, Fidji, Wallis, Nieu-Seeland, Skotland, Italië, Argentinië, Frankryk en Ierland. Die oorblywende agt spanne is ingesluit nadat hulle hul streekgebonde kwalifiserende kompetisies gewen het. Rusland, wat [[Portugese nasionale rugbyspan|Portugal]] vervang het, is die enigste verandering in die 20-span-lys van die Rugbywêreldbeker 2007.
 
{| class="wikitable sortable"
 
== Stadions ==
[[Lêer:Lancaster Park aerial July 2011.jpg|duimnael|'n’n Lugfoto van Lancasterpark in Christchurch ná die 2011-aardbewing]]
Die 13 stadions vir die Rugbywêreldbeker 2011 is op 12 Maart 2009 bevestig.<ref>{{en}} {{cite news |title=RWC 2011 fixtures and pool venues announced |url=http://www.rugbyworldcup.com/mediazone/news/newsid=2029942.html |work=rugbyworldcup.com |publisher=Internasionale Rugbyraad |date=12 Maart 2009 |accessdate=12 Maart 2009 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20090316155411/http://www.rugbyworldcup.com/mediazone/news/newsid%3D2029942.html |archivedate=16 Maart 2009}}</ref> Van die stadions is met die oog op dié toernooi ten einde van meer kapasiteit opgeknap. Die regering het dit oorweeg om 'n’n wet goed te keur om die toestemmingsproses te omseil om toe te laat dat van die stadions se herontwikkeling betyds voltooi sou word.<ref>{{en}} {{cite news |url= https://www.nzherald.co.nz/nz/news/article.cfm?c_id=1&objectid=10547881&pnum=0 |title=Deadline fears for stadium |newspaper=The New Zealand Herald |first=Patrick |last=Gower |date=13 Desember 2008 |accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
As gevolg van skade aan die [[Rugby League Park|Christchurchstadion]] en die ander fasiliteite in [[Christchurch]] ná die aardbewings in Februarie 2011 is op 16 Maart aangekondig dat die wedstryde wat daar gespeel sou word, geskuif is. Die twee kwarteindrondtes is na Auckland verskuif, terwyl die vyf poelwedstryde na ander stede verskuif is.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://tvnz.co.nz/rugby-world-cup/rwc-press-release-christchurch-matches-4066086 |title=Rugby World Cup press release on Christchurch matches |publisher=Television New Zealand |date=16 Maart 2011 |accessdate=16 Maart 2011}}</ref>
 
Op 10 November 2006 het die Nieu-Seelandse regering planne vir die "Stadion Nieu-Seeland" in Auckland bekend gemaak. Volgens dié voorstel sou die nuwe stadion met 70&nbsp;000 sitplekke aan die waterfront gebou word. Ná protes deur die bevolking en 'n’n gebrek aan ondersteuning deur die Aucklandse Streekraad is die voorstel ten gunste van [[Edenpark]] se opknapping geskrap. Die herontwikkeling van Edenpark se suidelike en suidwestelike pawiljoens was gedurende 2010 klaar.
 
Dunedin se nuwe stadion, [[Forsyth Barr-stadion]] (tydens die toernooi bekend as Otagostadion), is in Augustus 2011 voltooi en pleks van Carisbrook ingespan.<ref>{{en}} {{cite news |url= https://www.odt.co.nz/news/dunedin/carisbrook-track-cup-games |title=Carisbrook 'on track' for cup games |work=Otago Daily Times |publisher=Allied Press |date=4 Maart 2009 |accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
<center>
 
=== Poele ===
{| class="wikitable" widthstyle="width:98%;"
!width=25%|[[#Poel A|Poel A]]
!width=25%|[[#Poel B|Poel B]]
* twee vir ’n gelykopuitslag;
* geen vir ’n nederlaag;
* Een bonuspunt vir die druk van vier of meer drieë, of 'n’n nederlaag met sewe punte of minder.<ref name=rules>{{en}} {{cite web |title=Tournament Rules |url=http://www.rugbyworldcup.com/home/rules/index.html |publisher=rugbyworldcup.com |accessdate=14 Augustus 2007}}</ref>
 
Bonuspunte wat bydra tot spanne se kumulatiewe wedstrydpuntetelling is in elkeen van die volgende omstandighede (een wedstrydpunt vir elke geval) toegeken:
 
=== Uitklopfase ===
Van die begin van dié fase af het die toernooi 'n’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindrondtewedstryde, twee halfeirondtewedstryde, 'n’n derde-plek-wedstryd en die eindstryd.
 
Die wenner en naaswenner van elk van die poele het na die uitklopfase deurgedring. Poelwenners het teen naaswenners in ander poele in die kwarteindstrydwedstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Poel A speel teen die naaswenner van Poel B en die wenner van Poel B speel teen die naaswenner van Poel A.
 
Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met 'n’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar na tagtig minute van gewone spel 'n’n gelykopuitslag is, word daar verder gespeel om te bepaal wie die wenner is. Aanvanklik word daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 10 minute in elke rigting: as daar dan steeds geen wenner is nie word daar vir tien minute gespeel in 'n’n uitklop-formaat, waar die eerste span wat daarin slaag om punte te behaal, wen. As daar steeds nie 'n’n wenner is na 110 minute nie word die wenner bepaal deur 'n’n stelskopkompetisie.<ref name="rules" />
 
=== 2011-effek op 2015-kwalifisering ===
 
== Wedstrydamptenare ==
’n Paneel van 10 skeidsregters en 11 lynregters is vir die poelstadium ingespan. Vir die uitkloprondte het die 10 skeidsregters as skeidsregters, lynregters en televisieskeidsregters opgetree.<ref name="Officials">{{en}} {{cite web|url=http://www.irb.com/mm/document/training/matchofficialpnl/02/04/22/99/2042299_pdf.pdf|format=PDF|date=8 April 2011|accessdate=11 April 2011|work=irb.com|publisher=[[InternationalWêreldrugby|Internasionale Rugby BoardRugbyraad]]|title=RWC 2011 Selection}}</ref>
 
{{col-begin}}
 
{{col-2}}
===; Skeidsregters ===
* {{vlagikoon|Engeland}} [[Wayne Barnes]] <small>([[Rugbyvoetbalunie|Engeland]])</small>
* Steve Walsh {{vlagikoon|Australië}}
* {{vlagikoon|Ierland|rugby}} George Clancy <small>([[Ierse Rugbyvoetbalunie|Ierland]])</small>
* Wayne Barnes {{vlagikoon|Engeland}}
* {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Craig Joubert]] <small>([[Suid-Afrikaanse Rugbyunie|Suid-Afrika]])</small>
* Dave Pearson {{vlagikoon|Engeland}}
* {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Jonathan Kaplan]] <small>([[Suid-Afrikaanse Rugbyunie|Suid-Afrika]])</small>
* Romain Poite {{vlagikoon|Frankryk}}
* {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} Bryce Lawrence <small>([[Nieu-Seelandse Rugbyunie|Nieu-Seeland]])</small>
* George Clancy {{vlagikoon|Ierland|rugby}}
* {{vlagikoon|Wallis}} Nigel Owens <small>([[Walliese Rugbyunie|Wallis]])</small>
* Alain Rolland {{vlagikoon|Ierland|rugby}}
* {{vlagikoon|Engeland}} Dave Pearson <small>([[Rugbyvoetbalunie|Engeland]])</small>
* Bryce Lawrence {{vlagikoon|Nieu-Seeland}}
* {{vlagikoon|Frankryk}} Romain Poite <small>([[Franse Rugbyfederasie|Frankryk]])</small>
* [[Craig Joubert]] {{vlagikoon|Suid-Afrika}}
* {{vlagikoon|Ierland|rugby}} Alain Rolland <small>([[Ierse Rugbyvoetbalunie|Ierland]])</small>
* [[Jonathan Kaplan]] {{vlagikoon|Suid-Afrika}}
* {{vlagikoon|Australië}} Steve Walsh <small>([[Australiese Rugbyunie|Australië]])</small>
* Nigel Owens {{vlagikoon|Wallis}}
{{col-2}}
 
===; Lynregters ===
* {{vlagikoon|Italië}} Carlo Damasco <small>([[Italiaanse Rugbyfederasie|Italië]])</small>
* Matt Goddard {{vlagikoon|Australië}}
* {{vlagikoon|Frankryk}} Jérôme Garcès <small>([[Franse Rugbyfederasie|Frankryk]])</small>
* Graham Hughes {{vlagikoon|Engeland}}
* {{vlagikoon|Australië}} Matt Goddard <small>([[Australiese Rugbyunie|Australië]])</small>
* Stuart Terheege {{vlagikoon|Engeland}}
* {{vlagikoon|Wallis}} Tim Hayes <small>([[Walliese Rugbyunie|Wallis]])</small>
* Jérôme Garcès {{vlagikoon|Frankryk}}
* {{vlagikoon|Engeland}} Graham Hughes <small>([[Rugbyvoetbalunie|Engeland]])</small>
* Simon McDowell {{vlagikoon|Ierland|rugby}}
* {{vlagikoon|Ierland|rugby}} Simon McDowell <small>([[Ierse Rugbyvoetbalunie|Ierland]])</small>
* Carlo Damasco {{vlagikoon|Italië}}
* {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} Vinny Munro <small>([[Nieu-Seelandse Rugbyunie|Nieu-Seeland]])</small>
* Giulio De Santis {{vlagikoon|Italië}}
* Vinny Munro {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} Chris Pollock <small>([[Nieu-Seelandse Rugbyunie|Nieu-Seeland]])</small>
* {{vlagikoon|Italië}} Giulio De Santis <small>([[Italiaanse Rugbyfederasie|Italië]])</small>
* Chris Pollock {{vlagikoon|Nieu-Seeland}}
* {{vlagikoon|Engeland}} Stuart Terheege <small>([[Rugbyvoetbalunie|Engeland]])</small>
* [[Shaun Veldsman]] {{vlagikoon|Suid-Afrika}}
* {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Shaun Veldsman]] <small>([[Suid-Afrikaanse Rugbyunie|Suid-Afrika]])</small>
* Tim Hayes {{vlagikoon|Wallis}}
{{col-end}}
 
!width="20"|{{Afkorting|Gel|Gelykop}}
!width="20"|{{Afkorting|Ver|Wedstryde verloor}}
!width="20"|{{Afkorting|DV|Drieë vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PV|Punte vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PT|Punte teen}}
!width="25"|{{Afkorting|+/−|Punteverskil}}
!width="20"|{{Afkorting|BP|Bonuspunte}}
!width="20"|{{Afkorting|PntPte|Punte}}
|-
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{NZLru}}
| 4||4||0||0||34||240||49||+191||4||'''20'''
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{FRAru}}
| 4||2||0||2||12||124||96||+28||3||'''11'''
|- style="background:#ffc"
| style="text-align:left;" |{{TGAru}}
| 4||2||0||2||7||80||98||-18||1||'''9'''
|-
| style="text-align:left;" |{{CANru}}
| 4||1||1||2||9||82||168||-86||0||'''6'''
|-
| style="text-align:left;" |{{JPNru}}
| 4||0||1||3||8||69||184||-115||0||'''2'''
|}
 
!width="20"|{{Afkorting|Gel|Gelykop}}
!width="20"|{{Afkorting|Ver|Wedstryde verloor}}
!width="20"|{{Afkorting|DV|Drieë vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PV|Punte vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PT|Punte teen}}
!width="25"|{{Afkorting|+/−|Punteverskil}}
!width="20"|{{Afkorting|BP|Bonuspunte}}
!width="20"|{{Afkorting|PntPte|Punte}}
|-
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{ENGru}}
| 4||4||0||0||18||137||34||+103||2||'''18'''
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{ARGru}}
| 4||3||0||1||10||90||40||+50||2||'''14'''
|- style="background:#ffc"
| style="text-align:left;" |{{SCOru}}
| 4||2||0||2||4||73||59||+14||3||'''11'''
|-
| style="text-align:left;" |{{GEOru}}
| 4||1||0||3||3||48||90||-42||0||'''4'''
|-
| style="text-align:left;" |{{ROMru}}
| 4||0||0||4||3||44||169||-125||0||'''0'''
|}
 
| weg = {{ROMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Mike Blair]], [[Joe Ansbro]], [[Simon Danielli]] (2)<br />'''Doelskop:''' [[Chris Paterson]]<br />'''Strafdoele:''' [[Chris Paterson]] (4)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Mihaita Lazăr]], [[Daniel Carpo]] (2)<br />'''Doelskop:''' [[Ionuţ Dimofte]]<br />'''Strafdoele:''' [[Dănuţ Dumbravă]] (2), [[Ionuţ Dimofte]] (2)
| stadion = [[Rugby Park-stadion|Rugby Park]], [[Invercargill]]
| bywoning = 12&nbsp;592
!width="20"|{{Afkorting|Gel|Gelykop}}
!width="20"|{{Afkorting|Ver|Wedstryde verloor}}
!width="20"|{{Afkorting|DV|Drieë vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PV|Punte vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PT|Punte teen}}
!width="25"|{{Afkorting|+/−|Punteverskil}}
!width="20"|{{Afkorting|BP|Bonuspunte}}
!width="20"|{{Afkorting|PntPte|Punte}}
|-
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{IRLru}}
| 4||4||0||0||15||135||34||+101||1||'''17'''
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{AUSru}}
| 4||3||0||1||25||173||48||+125||3||'''15'''
|- style="background:#ffc"
| style="text-align:left;" |{{ITAru}}
| 4||2||0||2||13||92||95||-3||2||'''10'''
|-
| style="text-align:left;" |{{USAru}}
| 4||1||0||3||4||38||122||-84||0||'''4'''
|-
| style="text-align:left;" |{{RUSru}}
| 4||0||0||4||8||57||196||-139||1||'''1'''
|}
 
| skeidsregter = Bryce Lawrence (Nieu-Seeland)
}}
 
* Ierland sorg vir die eerste verrassing deur Australië op 17 September met ’n telling van 22–10 te wen.
 
| rapport = [http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/match/93477.html Verslag]
| weg = {{RUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Sergio Parisse]], [[Giulio Toniolatti]] (2), [[Tommaso Benvenuti]] (2), [[Drie (sport)#Strafdrie|Strafdrie]]<br, />[[Edoardo Gori]], [[Luke McLean]], [[Alessandro Zanni]]<br />'''Doelskoppe:''' [[Riccardo Bocchino]] (4)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Aleksander Janjoesjkin]], [[Wladimir Ostroesjko]], [[Aleksej Makowetski]]<br />'''Doelskop:''' [[Konstantin Rachkof]]
| stadion = [[Trafalgarpark]], [[Nelson, Nieu-Seeland|Nelson]]
!width="20"|{{Afkorting|Gel|Gelykop}}
!width="20"|{{Afkorting|Ver|Wedstryde verloor}}
!width="20"|{{Afkorting|DV|Drieë vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PV|Punte vir}}
!width="20"|{{Afkorting|PT|Punte teen}}
!width="25"|{{Afkorting|+/−|Punteverskil}}
!width="20"|{{Afkorting|BP|Bonuspunte}}
!width="20"|{{Afkorting|PntPte|Punte}}
|-
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{RSAru}}
| 4||4||0||0||21||166||24||+142||2||'''18'''
|- style="background:#cfc"
| style="text-align:left;" |{{WALru}}
| 4||3||0||1||23||180||34||+146||3||'''15'''
|- style="background:#ffc"
| style="text-align:left;" |{{SAMru}}
| 4||2||0||2||10||91||49||+42||2||'''10'''
|-
| style="text-align:left;" |{{FIJru}}
| 4||1||0||3||7||59||167||-108||1||'''5'''
|- align="center"
|-
| style="text-align:left;" |{{NAMru}}
| 4||0||0||4||5||44||266||-222||0||'''0'''
|}
 
}}
 
* Op 22 September wen Suid-Afrika vir Namibië met 87–0. Dit is die meeste punte wat Suid-Afrika nog tydens ’n Wêreldbekerwedstrydrugbywêreldbekerwedstryd kon aangeteken. [[Bryan Habana]] oortref ook [[Joost van der Westhuizen]] se Suid-Afrikaanse rekord vir meeste toetsdrieë in die 22ste minuut toe hy sy 39ste drie in die Groen-en-Goud gedruk het.<ref>{{af}} [http://afrikaans.news24.com/RugbyWereldBeker/Bokke-slag-Namibie-20110922 Rugby-wêreldbeker Bokke slag Namibië], besoek op 22 September 2011</ref>
 
{{rugbywedstryd
 
=== Uitklopwedstryde ===
[[Lêer:All Blacks parade 2011 RWC (1).jpg|duimnael|Nieu-Seeland nadat hulle in 2011 as die wêreldkampioenewêreldkampioen gekroon is]]
{{Wedstrydskema laatste 8
| RD1 = Kwarteindrondte
 
== Finale puntestand ==
Hierdie tabel toon die finale puntestand van al die 20 deelnemende nasionale rugbyspanne ná die Rugbywêreldbeker 2011.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=won;spanmax1=31+Dec+2011;spanmin1=01+Jan+2011;spanval1=span;template=results;trophy=17;type=team | title=Rugby Union – Statsguru – Test matches – Team records |work=ESPNscrum |accessdate=2229 September 2019}}</ref>
 
{| class="wikitable" style="text-align:center"
* {{en}} [http://www.rugbyrefs.com/wiki/index.php/Rugby_World_Cup_Referees Wêreldbeker se skeidsregters] by RugbyRefs.com
 
{{Springbokke (2011 Rugbywêreldbekergroep)}}
{{Rugbywêreldbekerstadions 2011}}
{{Springbokke (2011 Rugbywêreldbekergroep)}}
{{Navigasie Rugbywêreldbeker}}
{{Normdata}}

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante