NGR Klas K 2-6-0T

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
NGR Klas K 2-6-0T
NGR 2-6-0T No. 4.jpg
NGR no. 4 met 'n ballon schoorsteen
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Kitson and Company [1]
Vervaardiger Beyer, Peacock & Company
Serienommer 1702–1706 (1877), 1817–1818 (1878)
Vervaardig 1877
Aantal gebou 7
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-0T "Mogul"
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 660 mm (26 dm)
Dryfwielomtrek 990 mm (39 dm)
Wielbasis 3,683 m totaal
2,362 m gekoppel
Lengte 7,036 m oor koppelaars
Hoogte 3,734 m
Raamwerk Plaatraam
Asbelasting 6,8 t op 2de dryfwiel
Massa op dryfwiele 19,9 t
Lokomotiefmassa 26,4 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 1 ton
Waterkapasiteit 2 700 liter
Stoomketel 1016 mm binneomtrek
2896 mm binnelengte
Stoomketeldruk 896 kPa
Vuurroosteroppervlak 1,022 m2
Verhittingsoppervlak 116 buise met 44 mm omtrek
54,8 m2
– Vuurkas 4,60 m2
– Totaal 59,4 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 356 mm (14 dm) boor
508 mm (20 dm) slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag 44 kN 75% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
East Rand Proprietary Mines
Aantal in klas 2
Vlootnommer(s) NGR 1-7, later 501-507, SAR 0504 & 0507
Afleweringsdatum 1877–1878
Eerste tog 1877 [2]

Die NGR Klas K 2-6-0T stoomlokomotief is 'n tenklokomtief wat in 1877 deur die Natalse Regeringspoorweë bestel is.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) New Light on Early Natal Locomotives, Article by Donald Bell & A.E. Durrant, SA Rail September–October 1994, pp. 164-166.
  2. (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 84-87. ISBN 978-0-7153-5382-0.