Vlag van Frankryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Trikolore)
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Frankryk
Vlag van Frankryk
Bynaam (fr) Tricolour
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 15 Februarie 1794
Ontwerp vertikale Tricolore in blou, wit en rooi
Wisselvormvlag van Frankryk
Gebruik Nasionale vaandel Nasionale vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 15 Februarie 1794

Die Franse Driekleur of Tricolore Blou-Wit-Rooi, soos dit in Frans genoem word, is die nasionale vlag van Frankryk (Frans: Drapeau de la France). Die naam is afgelei van die Frans drapeau tricolore, "driekleur(-vlag)". Dit is sedert die Franse Rewolusie van 1789 die nasionale vlag van Frankryk en vervang die ou Fleur-de-Lis van die Bourbonse koningshuis. Die driekleur word saamgestel uit die Paryse stadskleure (Blou-Rooi) en die Wit van die Bourbons.

Ontwerp[wysig | wysig bron]

Die Franse grondwet van 1958 verklaar dat "die nasionale embleem van die driekleurvlag blou, wit en rooi is".[1]

Simboliek[wysig | wysig bron]

Blou en rooi is die tradisionele kleure van Parys, wat op die wapen van die stad gebruik word. Die Franse regering se webwerf verklaar dat die wit veld die kleur van die koning was, terwyl blou en rooi die kleure van Parys was.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Nasionale vlae
Afrika Algerië · Angola · Benin · Botswana · Burkina Faso · Burundi · Comore-eilande · DR Kongo · Djiboeti · Egipte · Ekwatoriaal-Guinee · Eritrea · Ethiopië · Gaboen · Gambië · Ghana · Guinee · Guinee-Bissau · Ivoorkus · Kaap Verde · Kameroen · Kenia · Kongo · Lesotho · Liberië · Libië · Madagaskar · Malawi · Mali · Marokko · Mauritanië · Mauritius · Mosambiek · Namibië · Niger · Nigerië · Rwanda · São Tomé en Principe · Senegal · Sentraal-Afrikaanse Republiek · Seychelle-eilande · Sierra Leone · Soedan · Somalië · Suid-Afrika · Suid-Soedan · eSwatini · Tanzanië · Togo · Tsjad · Tunisië · Uganda · Wes-Sahara · Zambië · Zimbabwe
Amerikas Antigua en Barbuda · Argentinië · Bahamas · Barbados · Belize · Bolivia · Brasilië · Dominica · Dominikaanse Republiek · Chili · Colombia · Costa Rica · Ecuador · El Salvador · Grenada · Guatemala · Guyana · Haïti · Honduras · Kanada · Kuba · Jamaika · Meksiko · Nicaragua · Panama · Peru · St. Kitts en Nevis · St. Lucia · St. Vincent en die Grenadines · Suriname · Trinidad en Tobago · Uruguay · Venezuela · Verenigde State
Asië Japan · Kambodja · Koeweit · Thailand
Oseanië Australië · Nieu-Seeland
Europa België · Duitsland · Frankryk · Nederland · Noorweë