Lys van landskakelkodes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lys van land skakelkodes)
Spring na: navigasie, soek

Hierdie artikel is 'n lys van landskakelkodes soos gedefinieer deur ITU-T aanbeveling E.164.

Wêreldkaart met landskakelkodes

Oorsig[wysig]

+0: Nie in gebruik nie
+1: NANP +1: VSA, CA +1 242: BS
+1 246: BB
+1 264: AI
+1 268: AG
+1 284: VG
+1 340: VI
+1 345: KY
+1 441: BM
+1 473: GD
+1 649: TC
+1 664: MS
+1 670: MP
+1 671: GU
+1 684: AS
+1 758: LC
+1 767: DM
+1 784: VC
+1 787: PR
+1 809: DO
+1 829: DO
+1 868: TT
+1 869: KN
+1 876: JM
+1 939: PR
+20: EG

+210: --

+211: SS

+212: MA, EH

+213: DZ

+214: --

+215: --

+216: TN

+217: --

+218: LY

+219: --

+220: GM

+221: SN

+222: MR

+223: ML

+224: GN

+225: CI

+226: BF

+227: NE

+228: TG

+229: BJ

+230: MU

+231: LR

+232: SL

+233: GH

+234: NG

+235: TD

+236: CF

+237: CM

+238: CV

+239: ST

+240: GQ

+241: GA

+242: CG

+243: CD

+244: AO

+245: GW

+246: IO

+247: AC

+248: SC

+249: SD

+250: RW

+251: ET

+252: SO, QS

+253: DJ

+254: KE

+255: TZ

+256: UG

+257: BI

+258: MZ

+259: --

+260: ZM

+261: MG

+262: YT, RE, TF

+263: ZW

+264: NA

+265: MW

+266: LS

+267: BW

+268: SZ

+269: KM

+27: ZA +28: Not used

+290: SH, TA

+291: ER

+292: --

+293: --

+294: --

+295: --

+296: --

+297: AW

+298: FO

+299: GL

+30: GR +31: NL +32: BE +33: FR +34: ES, EA, IC

+350: GI

+351: PT

+352: LU

+353: IE

+354: IS

+355: AL

+356: MT

+357: CY

+358: FI, AX

+359: BG

+36: HU

+370: LT

+371: LV

+372: EE

+373: MD

+374: AM, QN

+375: BY

+376: AD

+377: MC

+378: SM

+379: VA

+380: UA

+381: RS

+382: ME

+383: --

+384: --

+385: HR

+386: SI

+387: BA

+388: EU

+389: MK

+39: IT, VA
+40: RO +41: CH

+420: CZ

+421: SK

+422: --

+423: LI

+424: --

+425: --

+426: --

+427: --

+428: --

+429: --

+43: AT +44: GB, GG, IM, JE +45: DK +46: SE +47: NO, SJ +48: PL +49: DE

+500: FK

+501: BZ

+502: GT

+503: SV

+504: HN

+505: NI

+506: CR

+507: PA

+508: PM

+509: HT

+51: PE +52: MX +53: CU +54: AR +55: BR +56: CL +57: CO +58: VE

+590: GP

+591: BO

+592: GY

+593: EC

+594: GF

+595: PY

+596: MQ

+597: SR

+598: UY

+599: AN

+60: MY +61: AU, CX, CC +62: ID +63: PH +64: AQ, NZ +65: SG +66: TH

+670: TL

+671: --

+672: AQ, NF

+673: BN

+674: NR

+675: PG

+676: TO

+677: SB

+678: VU

+679: FJ

+680: PW

+681: WF

+682: CK

+683: NU

+684: --

+685: WS

+686: KI

+687: NC

+688: TV

+689: PF

+690: TK

+691: FM

+692: MH

+693: --

+694: --

+695: --

+696: --

+697: --

+698: --

+699: --

+7: RU, KZ

+800: XT

+801: --

+802: --

+803: --

+804: --

+805: --

+806: --

+807: --

+808: XS

+809: --

+81: JP +82: KR +83: Nie gebruik nie +84: VN

+850: KP

+851: --

+852: HK

+853: MO

+854: --

+855: KH

+856: LA

+857: --

+858: --

+859: --

+86: CN

+870: XN

+875: --

+876: --

+877: --

+878: XP

+879: --

+880: BD

+881: XG

+882: XV

+883: XL

+884: --

+885: --

+886: TW

+887: --

+888: XD

+889: --

+89: Nie gebruik nie
+90: TR, QY +91: IN +92: PK +93: AF +94: LK +95: MM

+960: MV

+961: LB

+962: JO

+963: SY

+964: IQ

+965: KW

+966: SA

+967: YE

+968: OM

+969: --

+970: PS

+971: AE

+972: IL, PS

+973: BH

+974: QA

+975: BT

+976: MN

+977: NP

+978: --

+979: XR

+98: IR

+990: --

+991: XC

+992: TJ

+993: TM

+994: AZ, QN

+995: GE

+996: KG

+997: --

+998: UZ

+999: --

In diepte[wysig]

Sone 1 – Noord-Amerikaanse Nommerplangebied[wysig]

Gebiede in die Noord-Amerikaanse Nommerplangebied (NANPA) word skakelkodes toegeken asof hulle almal gebiede binne een land is. Die onderstaande kodes in die formaat +1-XXX verteenwoordig die skakelkode XXX binne die +1 NANPA Sone — nie 'n aparte landkode nie. Byvoorbeeld, die skakelkode vir Guam is +1 (die NANPA landkode) gevolg deur die gebiedskode 671 — nié +671 of +1671 nie.

  • Baie, maar nie alle, Karribiese nasies, met areakodes:

Sone 2 – Meestal Afrika, sommige Atlantiese eilande[wysig]

  • +210 – ontoegeken
  • +214 – ontoegeken
  • +215 – ontoegeken
  • +217 – ontoegeken
  • +219 – ontoegeken
  • +259 – ontoegeken, was vir Zanzibar bedoel maar is nooit geïmplimenteer nie - sien 255 Tanzanië
  • +28x – ontoegeken
  • +292 – ontoegeken
  • +293 – ontoegeken
  • +294 – ontoegeken
  • +296 – ontoegeken

Sone 3 – Europa[wysig]

Oorspronklik is groter lande, soos Frankryk, twee syfer kodes toegeken (om te kompenseer vir hulle gewoonlik langer binnelandse nommers) en kleiner lande soos Ysland, is drie-syfer kodes togeken; sedert die 1980's was alle nuwe toekennings egter drie-syfer kodes ongeag lande se groottes.

    • Kosovo, wat onder VN administrasie is, gebruik +381 vir landlyne maar +377(044) (Monaco) en +386(049) (Slowenië) vir selfone.[1]
  • +383 – ontoegeken
  • +384 – ontoegeken
  • 388 – gedeelde kode vir groepe nasies

Sone 4 – Europa[wysig]

  • +422 – ontoegeken
  • +424 – ontoegeken
  • +425 – ontoegeken
  • +426 – ontoegeken
  • +427 – ontoegeken
  • +428 – ontoegeken
  • +429 – ontoegeken

Sone 5 – Latyns-Amerika en die Karibbiese gebied[wysig]

Sone 6 – Suidoos-Asië en Oseanië[wysig]

  • +670Oos-Timor – was vroeër Noordmarianaeilande wat nou in NANPA as kode +1-670 ingesluit is (Sien Sone 1, bo)
  • +671 – is vroeër in Guam gebruik - Nou ingesluit inb NANPA as kode +1-671 (Sien Sone 1, bo)
  • +688 – Tuvalu (Ellice-eilande)
  • +693 – ontoegeken
  • +694 – ontoegeken
  • +695 – ontoegeken
  • +696 – ontoegeken
  • +697 – ontoegeken
  • +698 – ontoegeken
  • +699 – ontoegeken

Sone 7 – Rusland en Kazakstan[wysig]

Sone 8 – Oos-Asië en Spesiale Dienste[wysig]

  • +800 – Internasionale tolvrye nommer (UIFN)
  • +801 – ontoegeken
  • +802 – ontoegeken
  • +803 – ontoegeken
  • +804 – ontoegeken
  • +805 – ontoegeken
  • +806 – ontoegeken
  • +807 – ontoegeken
  • +808 – gereserveer vir Gedeelde Koste Dienste
  • +83x – ontoegeken
  • +851 – ontoegeken
  • +854 – ontoegeken
  • +857 – ontoegeken
  • +858 – ontoegeken
  • +859 – ontoegeken
  • +875 – reserved for Maritieme Mobiele diens
  • +876 – reserved for Maritieme Mobiele diens
  • +877 – reserved for Maritieme Mobiele diens
  • +878 – Universele Persoonlike Telekommunikasie dienste
  • +879 – gereserveer vir nasionale nie-kommersiële doeleindes
  • '+881 – Globale Mobiele Satellietstelsel
  • +882 – Internasionale Netwerke
  • +883 – Internasionale Netwerke
  • +884 – ontoegeken
  • +885 – ontoegeken
  • +887 – ontoegeken
  • +888 – Telekommunikasie vir Rampverligting deur OCHA]
  • +889 – ontoegeken
  • +89x – ontoegeken

Sone 9 – Wes-, Sdui- en Sentraal-Asië, Midde-Ooste[wysig]

  • +978 – ontoegeken – oorsponklik aan Dubai toegeken, nou gedek deur 971
  • +979 – Internasionale Premiestarief Diens – aanvanklik toegeken aan Abu Dhabi, nou gedek deur 971
  • +990 – ontoegeken
  • +991 – Internasionale Telekommunikasie Publieke Korrespondensie Diens proef (ITPCS)
  • +997 – ontoegeken
  • +999 – reserved for future global service

Sone 0 – ontoegeken[wysig]

Liggings met geen landkode[wysig]

  • Pitcairn Eiland (geen verbindings aan plaaslike telefoonnetwerk nie; slegs satellietfone is skakelbaar)
  • Somaliland ('n De facto onafhanklike ligging, gebruik 252 as Somalië)
  • Wes-Sahara (Marokkaans beheerde gebiede gebruik 212)


Geskiedenis[wysig]

CCITT, die voorganger van die ITU Telekommunikasie Standardisasie Sektor (ITU-T), het die eerste formele lys landskodes ontwikkel. Hierdie lys is ingesluit in die 1964 CCITT Blue Book, as een van die internasionale telekommunikasie aanbvevelings, wat later ITU-T aanbeveling E.164 sou word.

'n Vroeëre stelsel kodes vir Europese gebruik is in die 1960 CCITT Red Book genoem. Sommige van die landkodes is behou in die CCITT landkode toekenning en bly steeds in plek (b.v. Frankryk +33, Verenigde Koninkryk +44).

Eksterne skakels[wysig]