Wysigings

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie, 4 jaar gelede
k
→‎Sport: Hersien
 
[[Lêer:Azteca entrance.jpg|duimnael|Die Estadio Azteca is die sesde grootste stadion en derde grootste sokkerstadion ter wêreld]]
Sokker is die gewildste sport in Meksiko en is op klubvlak in ’n nasionale ligastelsel georganiseer. Die topsokkerliga is die [[Meksikaanse Primera División|Primera División]], wat in 1943 gestig is. Tans speel 18 spanne daarin, die kampioen word in 'n uitspeelwedstrydstelsel van agt spanne bepaal. Die suksesvolste span is [[Club América]] uit Meksikostad met 12 ligatitles, gevolg deur Club Deportivo Guadalajara met elf en Deportivo Toluca F.C. met tien titels.<ref>{{en}} {{cite web|title= Mexico&nbsp;– List of Champions|publisher=Rec.Sports.Soccer Statistics Foundation|url=http://www.rsssf.com/tablesm/mexchamp.html}}</ref> Meksiko het as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 en die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 opgetree, en beide eindstryde het in die Estadio Azteca, tans die derde grootste sokkerstadion ter wêreld, plaasgevind.<ref>{{en}} {{cite web|title=About CONCACAF|publisher=The Confederation of North, Central American and Caribbean Association Football (CONCACAF)|url=http://www.concacaf.com/about.asp|accessdate=7 Oktober 2007 |archiveurl = http://web.archive.org/web/20071006070253/http://www.concacaf.com/about.asp |archivedate = 6 Oktober 2007}}</ref> Die Meksikaanse nasionale sokkerspan het aan 15 uit die 20 moontlike Wêreldbekertoernooie deelgeneem, en is saam met Argentinië en Brasilië, een van die beste nasionale spanne in die Amerikas. Meksiko het die [[CONCACAF]] se goue beker reeds agttien keer gewen. Internasionaalbekende sokkerspelers sluit in [[Hugo Sanchez]], [[Rafael Marquez]], [[Ricardo Osorio]] en [[Pavel Pardo]].
 
[[Lêer:Estadio de beisbol en Monterrey.jpg|duimnael|links|Die Bofbal-stadion in Monterrey, tuisveld van die Monterrey Sultans]]

Navigasie-keuseskerm