Lys van monumente in die Wêrelderfenisgebiedslys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hier volg 'n lys van monumente op UNESCO se wêrelderfenisgebiedslys, gesorteer volgens lande:


Afganistan -- Albanië -- Algerië -- Andorra -- Argentinië -- Argentinië en Brasilië -- Armenië -- Australië -- Azerbeidjan -- Bangladesj -- België -- Belize -- Benin -- Bolivia -- Botswana -- Brasilië -- Bulgarye -- Chili -- Colombia -- Costa Rica -- Costa Rica en Panama -- Demokratiese Republiek van die Kongo -- Denemarke -- Dominica -- Dominikaanse Republiek -- Duitsland -- Duitsland en Pole -- Ecuador -- Egipte -- El Salvador -- Estland -- Ethiopië -- Filippyne -- Finland -- Frankryk -- Frankryk en Spanje -- Gambië -- Georgië -- Ghana -- Griekeland -- Guatemala -- Guinee en Ivoorkus -- Haïti -- Honduras -- Hongarye -- Hongarye en Slowakye -- Ierland -- Indië -- Indonesië -- Irak -- Iran -- Israel -- Italië -- Italië en Vatikaanstad -- Ivoorkus -- Japan -- Jemen -- Jerusalem -- Jordanië -- Kambodja -- Kameroen -- Kanada -- Kanada en die Verenigde State van Amerika -- Kasakstan -- Kenia -- Kroasië -- Kuba -- Laos -- Letland -- Libanon -- Libië -- Litaue -- Litaue en Rusland -- Luxemburg -- Madagaskar -- Malawi -- Maleisië -- Mali -- Malta -- Marokko -- Masedonië -- Mauritanië -- Meksiko -- Mongolië -- Mongolië en Rusland -- Mosambiek -- Nederland -- Nepal -- Nicaragua -- Nieu-Seeland -- Niger -- Nigerië -- Noord-Korea -- Noorweë -- Oeganda -- Oekraïne -- Oesbekistan -- Oman -- Oostenryk -- Oostenryk en Hongarye -- Pakistan -- Panama -- Paraguay -- Peru -- Pole -- Portugal -- Roemenië -- Rusland -- Saint Kitts en Nevis -- Salomonseilande -- Senegal -- Sentraal-Afrikaanse Republiek -- Serwië en Montenegro -- Seychelles -- Siprus -- Sirië -- Slowakye -- Slowenië -- Soedan -- Spanje -- Sri Lanka -- Suid-Afrika -- Suid-Korea -- Suriname -- Swede -- Switserland -- Tanzanië -- Thailand -- Togo -- Tsjeggië -- Tuniesië -- Turkmenistan -- Turkye -- Uruguay -- Vatikaanstad -- Venezuela -- Verenigde Koninkryk -- Verenigde State van Amerika -- Viëtnam -- Volksrepubliek van Sjina -- Wit-Rusland -- Wit-Rusland en Pole -- Ysland -- Zambië en Zimbabwe -- Zimbabwe

Afghanistan[wysig]

2002 K Minaret en bouvalle van Jam
2003 K Kultuurlandskap en ruïnes en die Boeddhas van Bamiyan

Albanië[wysig]

1992 K Butrint, uitgebrei in 1999

Algerië[wysig]

1980 K Al Qal'a
1982 K/N Tassili n'Ajjer
1982 K M'Zab vallei
1982 K Djémila
1982 K Tipasa
1982 K Timgad
1992 K Kasjba van Algiers

Andorra[wysig]

2004 K Madriu-Claror-Perafitavallei

Argentinië[wysig]

1981 N Nasionale Los Glaciares-park
1984 N Nasionale Iguazú-park
1999 K Cueva de las Manos
1999 N Die Valdés-skiereiland
2000 K Jesuïetekwartier en Estancias van Córdoba
2000 N Natuurparke Ischigualasto en Talampaya
2003 K Quebrada de Humahuaca

Argentinië en Brasilië[wysig]

1983 N Jesuïetemissies van die Guarani
San Ignacio Mini, Santa Ana, Nuestra Señora de Loreto, Santa Maria Mayor, Sao Miguel das Missoes

Armenië[wysig]

1996 K Kloosters van Haghpat en Sanahin
2000 K Klooster van Geghard en die Bo-Azatvallei
2000 K Katedraal en kerke van Echmiatsin en die argeologiese terrein van Zvartnots

Australië[wysig]

1981 N Groot Koraalrif
1981 K/N Nasionale Kakadu-park
1981 K/N Willandrameregebied
1982 K/N Tasmaanse wildernis
1982 N Lord Howe-eilandgroep
1986 N Sentraal-oostelike Reënwoudreservate
1987 K/N Nasionale Oeloeroe-Kata Tjoeta-park (sien ook Oeloeroe)
1988 N Tropiese vleilande van Queensland
1991 N Sharkbaai
1992 N Fraser-eiland
1994 N Australiese plekke vir soogdierfossiele (Riversleigh/Naracoorte)
1997 N Heardeiland en McDonaldeiland (sien Heard- en McDonaldeilande)
1997 N Macquarie-eiland
2000 N Blouberge en omliggende gebiede
2003 N Nasionale Poernoeloeloe-park
2004 K Die Koninklike Uitstalgebou met die Carlton-tuine

Azerbeidjan[wysig]

2000 K Ommuurde stad Bakoe met die paleis van die Sjirvansjah en die Maagdetoring

Bangladesj[wysig]

1985 K Historiese moskeëstad Bagerhat
1985 K Ruïnes van die boeddhistiese Vihara naby Paharpur
1997 N Sundarbans Manglietbosse

België[wysig]

1998 K Vlaamse begijnhowe
Brugge, Dendermonde, Diest, Gent (Klein Begynhof), Hoogstraten, Kortrijk, Leuven, Lier, Mechelen, Sint-Amandsberg, Sint-Truiden, Tongeren, Turnhout
1998 K 4 Vuurtorings naby La Louvière op die Centrumkanaal (Henegouwen)
1998 K Groot Markplein van Brussel
1999 K Belforte en kerktorings van Vlaandere en Wallonië
Vlaandere: Aalst, Antwerpen (kathedraal), Antwerpen (stadhuis), Brugge, Dendermonde, Diksmuide, Eeklo, Gent, Herentals, Ieper, Kortrijk, Leuven (Sint-Pieterskerk), Lier, Lo, Mechelen (kathedraal), Mechelen (halle met belfort), Menen, Nieuwpoort, Oudenaarde, Roeselare, Sint-Truiden, Tielt, Tienen (Sint-Germanuskerk), Tongeren (Onze-Lieve-Vrouwebasiliek), Veurne, Zoutleeuw (Sint-Leonarduskerk)
Wallonië: Mons, Binche, Charleroi, Tournai, Namen, Thuin
2000 K Ou stadskern van Brugge
2000 C Groot herehuise van die Art-Nouveau-argitek Victor Horta
in Brussel: Hotel Tassel, Hotel Solvay, Hotel van Eetvelde, Woonstel en ateljee van Horta (Hortamuseum)
2000 K Neolitiese vuursteenmyne in Spiennes naby Bergen
2000 K Onze-Lieve-Vrouwekathedraal in Tournai (Romaanse bouwerk)

Belize[wysig]

1996 N Reservaat van die barrièrerif van Belize

Benin[wysig]

1985 C Koninklike paleise van Abomey

Bolivia[wysig]

1987 C Die stad Potosí
1990 C Jesuïete-sendingstasies onder die Chiquitos
1991 C Ou stadskern van Sucre
1998 C Fuerte de Samaipata
2000 N Nasionale Noel Kempff Mercado-park
2000 C Tiwanaku: spirituele en politieke sentrum van die Tiwanakultuur

Botswana[wysig]

2001 C Tsodilo

Brasilië[wysig]

1980 C Ou stadskern van Ouro Preto
1982 C Ou stadskern van Olinda
1985 C Ou stadskern van Salvador de Bahia
1985 C Heiligdom van Bom Jesus do Congonhas
1986 C Nasionale Iguaçu-park
1987 C Brasilia
1991 N Nasionale Serra da Capivara-park
1997 C Ou stadskern van São Luis
1999 C Ou stadskern van Diamantina
1999 N Atlantiese Ontdekkingskus-woudreservate
1999 N Atlantiese Suidoostelike Woudreservate
2000 N Pantanal-bewaringsgebied
2000 N Sentraal-Amasoniese Bewaringskompleks (2003 uitgebrei)
2001 N Beskermde gebiede van Cerrado: nasionale parke Chapada dos Veadeiros en Emas
2001 N Brasiliaanse eilande in die Atlantiese Oseaan: Reservate Fernando de Noronha en Atol das Rocas
2001 C Ou stadskern van Goiás

Sien ook Argentinië en Brasilië

Bulgarye[wysig]

1979 C Bojanakerk
1979 C Ridder van Madara
1979 C Rotskerke van Ivanovo
1979 C Thrakiese graf van Kazanlak
1983 C Ou stadskern van Nessebar
1983 N Natuurreservaat Srebarna
1983 N Nasionale Pirin-park
1983 C Rilaklooster
1985 C Thrakiese graf van Sveshtari

Chili[wysig]

1995 C Nasionale Rapa Nui-park
2000 C Kerke van Chiloé
2003 C Historiese wyk van die hawestad Valparaíso

Ciprus[wysig]

1980 C Paphos
1985 C Beskilderde kerke in die Troodos (uitgebrei 2001)
1998 C Choirokoitia

Colombia[wysig]

1984 C Haven, forten en groep monumente in Cartagena
1994 C Nasionale Los Katios-park
1995 C Historiese sentrum van Santa Cruz de Mompox
1995 C Nasionale argeologiese park van Tierradentro
1995 C Argeologiese park van San Agustín

Costa Rica[wysig]

1997 C Kokoseiland Nasionale Park(uitgebrei 2002)
1999 C Area de Conservación Guanacaste (uitgebrei 2004)

Costa Rica en Panama[wysig]

1983 C 1983 Nasionale park Talamanca Range La Amistad Reserves/La Amistad

Demokratiese Republiek van Kongo[wysig]

1979 N Nasionale Virunga-park
1980 N Nasionale park Kahuzi Biega
1980 N Nasionale park Garamba
1984 N Nasionale park Salonga
1996 N Okapi wildpark

Denemarke[wysig]

1994 C Grafheuwels, runestene en kerk van Jelling
1995 C Die katedraal van Roskilde
2000 C Kasteel Kronborg
2004 C Die ysfjord van Ilulissat, Groenland

Dominica[wysig]

1997 C Nasionale Morne Trois Pitons-park

Dominikaanse Republiek[wysig]

1990 C Koloniale stad Santo Domingo

Duitsland[wysig]

1978 C Dom van Aken
1981 C Domkerk van Speyer
1981 C Residensie van Würzburg
1983 C Bedevaartskerk van Wies
1984 C Slot Augustusburg en kasteel Falkenlust in Brühl
1985 C Dom en Michaeliskirche te Hildesheim
1986 C Romeinse monumente (Porta Nigra), Dom en Ons-Liewe-Vroukerk van Trier
1987 C Hansestad Lübeck
1990 C Paleise en parke van Potsdam (Sanssouci) en Berlyn
1991 C Abdy en Altenmünster van Lorsch
1992 C Rammelsbergmyn en binnestad van Goslar
1993 C Binnestad van Bamberg
1993 C Klooster Maulbronn
1994 C Binnestad van Quedlinburg
1994 C Ysterhut van Völklingen
1995 C Fossielevindplaas Messel
1996 C Dom van Keulen
1996 C Bauhausterreine in Weimar en Dessau
1996 C Luthermonumente in Eisleben en Wittenberg
1998 C Klassieke stad Weimar
1999 C Museumeiland Berlyn
1999 C Kasteel Wartburg
2000 C Tuineryk Dessau-Wörlitz
2000 C Kloostereiland Reichenau
2001 C Nywerheidsterrein Zeche Zollverein in Essen
2002 C Die Rynvallei tussen Mainz en Koblenz
2002 C Binnestede van Stralsund en Wismar
2004 C Vallei van die Elbe naby Dresden
2004 C Stadhuis van Bremen en die Rolandstandbeeld

Duitsland en Pole[wysig]

2004 C 2004 Muskauer park of park Muzakowski

Ecuador[wysig]

1978 C Galapagoseilanden (uitgebrei 2001)
1978 C Die stad Quito
1983 C Nasionale park Sangay
1999 C Historiese sentrum van Santa Ana de los Ríos de Cuenca

Egipte[wysig]

1979 C Memfis en sy nekropolis: die piramidevelde van Gizeh tot Dahsjur
1979 C Thebe met sy nekropolis
1979 C Nubiese monumente van Aboe Simbel tot Philae
1979 C Islamitiese Caïro
1979 C Aboe Mena
2002 C Sint-Katharinagebied

El Salvador[wysig]

1993 C Argeologiese plek Joya de Ceren

Estland[wysig]

1997 C Die ou binnestad (Vanalinn) van Tallinn

Ethiopië[wysig]

1978 C Die rotskerke van Lalibela
1978 N Nasionale Park Simien
1979 C Fasil Ghebbi in die regio Gondar
1980 C Aksoem
1980 C Dal van die benedeloop van die Awasj
1980 C Dal van die benedeloop van die Omo
1980 C Tija

Filippyne[wysig]

1993 C Marienpark van die Tubbataha-riffen
1993 C Barokkerke van die Filippyne
1995 C Rijstterrassen van die Filippijnse Cordilleras
1999 C Historiese sentrum van die stad Vigan
1999 C Onderaardse rivier in die Puerto Princesa Nasionale Park

Finland[wysig]

1991 C Oustad van Rauma
1991 C Fort Suomenlinna
1994 C Ou kerk van Petäjävesi
1996 C Hout- en kartonmeul van Verla
1999 C Die grafveld van Sammallahdenmäki uit die Bronstydperk

Eksterne skakel: Wêrelderfgoed in Finland

Frankryk[wysig]

1979 C Mont-Saint-Michel en omliggende baai
1979 C Katedraal van Chartres
1979 C Paleis en park van Versailles
1979 C Basiliek van Vézelay bo-op die Colline Eternelle
1979 C Die beskilderde grotte van die Vézèrevallei (Lascaux)
1981 C Paleis en park van Fontainebleau
1981 C Katedraal van Amiens
1981 C Romeinse teater, sy omgewing en die triomfboog van Orange
1981 C Romeinse en romaanse monumente van Arles
1981 C Die Cisterciënsers se Abdy van Fontenay
1982 C Die koninklike soutsiedery van Arc-et-Senans
1983 C Place Stanislas, Place de la Carrière, en Place d'Alliance in Nancy
1983 C Kerk van Saint-Savin-sur-Gartempe
1983 C Cape Girolata, Cape Porto, Natuurpark Scandola en die Piana Calanches op Korsika
1985 C Pont du Gard (Romeinse akwaduk)
1988 C Die Grande Île van Straatsburg
1991 C Die oewers van die Seine in Parys
1991 C Kathedraal Notre Dame, voormalige klooster van Saint Remi en Paleis van Tau, Reims
1992 C Katedraal van Bourges
1995 C Historiese stadskern van Avignon
1996 C Canal du Midi
1997 C Die historiese versterkte stad Carcassonne
1998 C Pelgrimsroetes in Frankryk na Santiago de Compostela
1998 C Historiese terrein van Lyon
1999 C Die (voormalige) regsgebied van Saint-Émilion
2000 C Die Loirevallei tussen Sully-sur-Loire en Chalonnes. Die Kasteel en domein van Chambord maak nou deel uit van die Loirevallei.
2001 C Die stad Provins

Frankryk en Spanje[wysig]

1997 C Pireneë Mont Perdu

Gambië[wysig]

2003 C James Island en verwante gebiede

Georgië[wysig]

1994 C Die museumstad Mtscheta
1994 C Die katedraal van Batrati en die klooster van Gelati
1996 C Opper-Svanetië (Zemo Svaneti)

Ghana[wysig]

1979 C Slaweforte en -kastelen in Groot-Accra, Volta en die Sentrale en westelike streke
1980 C 1980 Tradisionele Asante-geboue

Griekeland[wysig]

1986 C Tempel van Apollo Epikourion te Bassae
1987 C Argeologiese ligging Delphi
1987 C Akropolis, Athene
1988 C Die berg Athos
1988 C Meteora
1988 C Oud-Christelike en Bisantynse monumente van Thessaloniki
1988 C Argeologiese terrein Epidauros
1988 C Die Middeleeuse stad Rhodos
1989 C Mystras
1989 C Argeologiese terrein Olimpia
1990 C Delos
1990 C Kloosters van Daphni, Osios Loukas en Nea Moni van Chios
1992 C Pythagoreion en Heraion van Samos
1996 C Argeologiese terrein Vergina
1999 C Argeologiese terreine Mykenai en Tiryns
1999 C Historiese sentrum Chorá met die klooster van die Heilige Johannes "die Teoloog" en die Grot van die Apokalypsis op die eiland Pátmos

Guatemala[wysig]

1979 N Nasionale Tikal-park
1979 C Antigua Guatemala
1981 C Argeologiese park en ruïnes van Quirigua

Guinee en Ivoorkus[wysig]

1981 n Nimba-bergreservaat

Haïti[wysig]

1982 C Nasionale geskiedenispark Sitadel, SansSouci, Ramiers

Honduras[wysig]

1980 C Maja-oord Copán
1982 N 1982 Biosfeerreservaat Rio Platano

Hongarye[wysig]

1987 C Boedapest, waaronder die Donau-oewers, die Burchtdistrik van Boeda en die Andrássy-boulevard (uitgebrei 2002)
1987 C Die dorp Hollókő en omgewing
1996 C Die Abdy van Pannonhalma met natuurlike omgewing
1999 C Die Nasionale Hortobágy-park
2000 C Die vroeg-Christelike begraafplaas van Pécs (Sopianae)
2002 C Die historiese kultuurlandskap van die wynstreek Tokaj

Sien ook Oostenryk en Hongarye

Hongarye en Slowakye[wysig]

1995 C Grotte van Aggtelek en die Slowaakse Karst (Slovensky kras) (uitgebrei 2000)

Ierland[wysig]

1993 C Argeologiese kompleks die Bend of the Boyne
1996 C Skellig Michael

Indië[wysig]

1983 C Grotte van Ajanta
1983 C Grotte van Ellora
1983 C Fort van Agra
1983 C Taj Mahal
1984 C Sonnetempel van Konarak
1984 C Groep monumente naby Mahabalipuram
1985 C Nasionale Kaziranga-park
1985 N Wildpark Manas
1985 C Nasionale Keoladeo-park
1986 C Kerke en kloosters van Goa
1986 C Monumentegroep naby Khajuraho
1986 C Monumentegroep by Hampi
1986 C Fatehpur Sikri
1987 C Monumentegroep naby Pattadakal
1987 C Grotte van Elephanta
1987 C Brihadisvaratempel, Thanjavur
1987 C Nasionale Sundarbans-park
1988 C Nasionale Nanda Devi-park
1989 C Boeddistiese monumente naby Sanchi
1993 C Humayun's tombe, Delhi
1993 C Qutb Minar en sy monumente, Delhi
1999 C Darjeeling Himalaïese Spoorweg
2002 C Mahabodhi tempelkompleks in Bodh Gaya
2003 C Rots-skuilplekke van Bhimbetka
2004 C Argeologies park van Champaner-Pavagadh
2004 C Die stasie van Chhatrapati Shivaji

Indonesië[wysig]

1991 C Tempelkompleks van Boroboedoer
1991 C Nasionale Oejoeng Koelon-park
1991 C Nasionale Komodo-park
1991 C Prambanan-tempels
1996 C Die terrein van Sangiran, die vroeë mens
1999 C Nasionale Lorentz-park
2004 C Reënwoud van Soematra

Irak[wysig]

1985 C Hatra
2003 C Assur (Qal'at Sherqat)

Iran[wysig]

1979 C 1979 Chogha Zanbil
1979 C Persepolis
1979 C Meidan Emam, Isfahan
2003 C Takht-E Soleyman
2003 C Pasargadae
2004 C Bam

Israel[wysig]

2001 C Massada
2001 C Die ou stad van Akko
2003 C The Modern Movement in Die wit stad van Tel Aviv

Italië[wysig]

1979 C Rotstekeninge in Valcamonica
1980 C Kerk en dominikaanse klooster Santa Maria delle Grazie (Milaan) met "die laaste avondmaal" van Leonardo da Vinci
1982 C Die historiese binnestad van Florence
1987 C Venesië met sy strandmeer
1987 C Die Domplein (Piazza del Duomo) van Pisa
1990 C Die historiese binnestad van San Gimignano
1993 C I Sassi di Matera
1994 C Die stad Vicenza en die Palladiese Villa's van Veneto
1995 C Die historiese binnestad van Siena
1995 C Die historiese binnestad van Napels
1995 C Crespi d'Adda
1995 C Ferrara in die Po-delta
1996 C Castel del Monte
1996 C Die trulli van Alberobello (Apulië)
1996 C Die vroeg-Christelike monumente van Ravenna
1996 C Die historiese binnestad van Pienza
1997 C Die 18e-eeuse koninklike paleis by Caserta met park, akwaduk van Vanvitelli en die San Leucio-kompleke
1997 C Residensies van die koninklike huis van Savoye
1997 C Die botaniese tuin van Padua
1997 C Portovenere, Cinque Terre en die eilande Palmaria, Tino en Tinetto
1997 C Die katedraal van Modena, Torre Civica en Piazza Grande te Modena
1997 C Argeologiese opgrawings by Pompeii, Herculaneum en Torre Annunziata
1997 C Costiera Amalfitana
1997 C Argeologiese opgrawings van Agrigento
1997 C Villa Romana del Casale
1997 C Su Nuraxi di Barumini
1998 C Nasionale parke Cilento en Vallo di Diano met die argeologiese terreine van Paestum en Velia, en die Certosa di Padula
1998 C Die historiese binnestad van Urbino
1998 C Argeologiese opgrawings en die Basiliek van die Patriarch in Aquileia
1999 C Villa Adriana (Tivoli)
2000 C Die Eoliese eilande
2000 C Assisi, die Basiliek van San Francesco en ander terreine van Fransiskane
2000 C Die binnestad van Verona
2001 C Villa d'Este, Tivoli
2002 C Die laat-barokstede in die Val di Noto (Suidoos-Sisilië)
2003 C Heilige berge van Piëmont en Lombardye
2004 C Etruskerse nekropolisse te Cerveteri en Tarquinia.
2004 C Die landskap van die Val d'Orcia

Italië en Vatikaanstad[wysig]

1980 C Historiese sentrum van Rome, die besittings van die Heilige Stoel in die stad, wat oor spesiale territoriale regte beskik, en San Paolo Fuori le Mura (uitgebrei 1990)

Ivoorkus[wysig]

1982 N Nasionale park Taï
1983 N Nasionale park Comoé

Sien ook Guinee en Ivoorkus

Japan[wysig]

1993 C Boeddistiese monumente in die Horyuji-gebied
1993 C Himejijo
1993 C Yakushima
1993 C Shirakami Sanchi
1994 C Historiese monumente van oud-Kioto (Kioto, Oedji en Otsoe)
1995 C Historiese dorpe van Sjirakawago en Gokajama
1996 C Vredesmonument van Hirosjima (Genbakoe-koepel)
1996 C Itsoekoesjima Sjinto-tempel
1998 C Historiese monumente van oud-Nara
1999 C Heilidomme en tempels van Nikko
2000 C Goesoekoe-ligging en verwante plekke van die Rjoekjoe-koninkryk
2004 C Drie heilige plekke en die pelgrimsroete in die Kii-gebergte

Jemen[wysig]

1982 C Die ou ommuurde sentrum van Sjibam
1986 C Die ou sentrum van Sana'a
1993 C Historiese sentrum van Zabid

Jerusalem[wysig]

1981 C Die ou sentrum van Jerusalem en haar stadsmure (ingedien deur Jordanië)

Jordanië[wysig]

1985 C Petra
1985 C Qoeseir Amra
2004 C Oem er-Rasas (Kastrom Mefa'a)

Kambodja[wysig]

1992 C Angkor Wat

Kameroen[wysig]

1987 N Dja-wildreservaat

Kanada[wysig]

1978 C L'Anse aux Meadows
1978 C Nasionale Nahannipark
1979 C Dinosaurus Provinsiale Park
1981 C SGaang Gwaii (Anthony-eiland)
1981 C Head-Smashed-In Buffalo Jump
1983 C Nasionale Wood Buffalopark
1984 C Parke in die Kanadese Rotsgebergte; Burgess Shale, voorheen op die Wêrelderfenisgebiedlys, is onderdeel van die gebied
1985 C Historiese stadskern van Québec
1987 C Nasionale Gros Mornepark
1995 C Die historiese stad Lunenburg
1999 C Miguasha Park

Kanada en die Verenigde State van Amerika[wysig]

1979 C Kluane/Wrangell-St. Elias/Gletserbaai/Tatsjensjini-Alsek
1995 C Waterton-gletser Internasionale Vredespark

Kasachstan[wysig]

2003 C Die Mausoleum van Khoja Ahmed Jasawi
2004 C Rotsgravure in die landskap van Tamgaly

Kenia[wysig]

1997 C Nasionale park Berg Kenja
1997 C Nasionale park van die Turkanameer (uitgebrei 2001)
2001 C Die ou stad Lamoe

Kroasië[wysig]

1979 C Die ou stadskern van Dubrovnik (uitgebrei in 1994)
1979 C Historiese kompleks van Split met die paleis van Diocletianus
1979 C Plitvicemeren Nasionale Park (uitgebrei 2000)
1997 C Episkopale kompleks van die Euphrasiaanse Basiliek in die historiese sentrum van Porec
1997 C Historiese stad Trogir
2000 C St. Jameskathedraal in Šibenik.

Kuba[wysig]

1982 C 1982 Ou deel van Havana en die fortifikasies daarvan
1988 C 1988 Trinidad en die Valley de los Ingenios
1997 C 1997 Kasteel San Pedro de la Roca in Santiago de Cuba
1999 C 1999 Desembarco del Granma Nasionale Park
1999 C 1999 Viñalesvallei
2000 C 2000 Argeologiese landskap van die eerste koffieplantasie in die suidooste van Kuba
2001 C 2001 Nasionale park Alejandro de Humboldt

Laos[wysig]

1995 C Die stad Luang Prabang
2001 C Vat Phou en behorende ou nedersettings in die kultuurlandskap van Champasak.

Letland[wysig]

1997 C Die historiese sentrum van Riga

Libanon[wysig]

1984 C Anjar
1984 C Baalbek
1984 C Biblos
1984 C Tirus
1998 C Qadisja-vallei en die Bos van die seders van God (die heilige vallei en Horsh Arz el Rab)

Libië[wysig]

1982 C Argeologiese plek van Leptis Magna
1982 C Argeologiese plek van Sabratha
1982 C Argeologiese plek van Cyrene
1985 C Rotstekeninge van Tadrart Acacus
1988 C Die ou stad Ghadames

Litaue[wysig]

1994 C Historiese stadskern van Vilnius
2004 C Die argeologiese terrein van Kernavé

Litaue en Rusland[wysig]

2000 C Koerse Skoorwal

Luxemburg[wysig]

1994 C Luxemburg: ou sentrum en stadskanse

Masedonië[wysig]

1979 C Kultuurhistoriese en natuurstreek Ohrid

Madagaskar[wysig]

1990 N Natuurreservaat Tsingy de Bemaraha Strict
2001 C Die koninklike heuwel van Ambohimanga

Malawi[wysig]

1984 N Malawimeer Nasionale Park

Maleisië[wysig]

2000 N Goenoeng Moeloe Nasionale Park
2000 N Kinabaloe Park

Mali[wysig]

1988 C Historiese sentrum van Djenné
1988 C Timboektoe
1989 C Kransdorp van Bandiagara (Land van die Dogon)
2004 C Tombe van Askia

Malta[wysig]

1980 C Hal Saflieni Hypogeum
1980 C Historiese sentrum van Valetta
1980 C Megalitiese tempels van Malta

Marokko[wysig]

1981 C Medina van Fès
1985 C Medina van Marrakech
1987 C Ksar van AitBenHaddou
1996 C Medina van Meknès
1997 C Die Romeinse opgrawings van Volubilis
1997 C Medina van Tétouan
2001 C Medina van Essaouira
2004 C Die Portugese stad Mazagan
2004 C Die Spaanse binnestad van Ifni (Santa Cruz de mar Pequena)

Mauritanië[wysig]

1989 C Nasionale park Banc d'Arguin
1996 C Die ou ksour van Ouadane, Chinguetti, Tichitt en Oualata

Meksiko[wysig]

1987 C Sian Ka'an
1987 C Pre-columbiaanse stad en nasionale park van Palenque
1987 C Historiese sentrum van Mexico-stad en Xochimilco
1987 C Die pre-columbiaanse stad Teotihuacan
1987 C Historiese sentrum van Oaxaca en argeologiese plaats Monte Albán
1987 C Historiese sentrum van Puebla
1988 C Historiese sentrum van Guanajuato en aangrensende myne
1988 C Die pre-columbiaanse stad Chichén Itzá
1991 C Historiese sentrum van Morelia
1992 C Die pre-columbiaanse stad El Tajin
1993 C Die walvisreservaat van El Vizcaino
1993 C Historiese sentrum van Zacatecas
1993 C Rotstekeninge van die Sierra de San Francisco
1994 C Vroegste 16de-eeuse kloosters aan die hange van Popocatépetl
1996 C Die pre-columbiaanse stad Uxmal
1996 C Historiese monumentesone van Querétaro
1997 C Hospicio Cabañas, Guadalajara
1998 C Historiese monumentesone van Tlacotalpan
1998 C Die argeologiese sone van Paquimé, Casas Grandes
1999 C Die historiese versterkte stad Campeche
1999 C Argeologiese monumentsone van Xochicalco
2002 C Die ou Majastad Calakmul, Campeche
2003 C Franciskaanse sendingstasies in die Sierra Gorda van Queretaro
2004 C Luis Barragán-huis en -ateljee

Mongolië[wysig]

2004 C Die kultuurlandskap van die Orchonvallei

Mongolië en Rusland[wysig]

2003 C Die bekken van Uvs Nuur

Mosambiek[wysig]

1991 C Mosambiekeiland

Nederland[wysig]

1995 C Die voormalige eiland Schokland en omgewing
1996 C Waterlinie Amsterdam of Stelling van Amsterdam
1997 C Meulens by Kinderdijk/Elshout
1998 C Ir. D.F. Woudagemaal te Lemmer
1999 C Droogmakerij de Beemster (Beemster Polder)
2000 C Rietveld Schröderhuis in Utrecht

Behalwe die Rietveld Schröderhuis het al die Nederlandse monumente met mekaar in gemeen dat hulle verband hou met die dikwels moeisame verhouding van die bewoners met die water. Ander temas is die Goue Eeu en die argitektuur van die 'Internasionale Beweging' uit die periode tussen die twee wêreldoorloë.

Eksterne skakel:

Nederlandse Antille[wysig]

1997 C Historiese binnestad van Willemstad op Curaçao

Nepal[wysig]

1979 C Sagarmatha Nasionale Park
1979 C Die vallei van Kathmandoe
1984 C Koninklike Tjitwan Nasionale Park
1997 C Loembini, die geboortepek van die Boeddha

Nicaragua[wysig]

2000 C Ruïnes van León Viejo

Nieu-Seeland[wysig]

1990 C Tongariro Nasionale Park
1990 C Te Wahipounamu, suidwestelike Nieu-Seeland, die nasionale parke Westland/Mount Cook en Fiordland, eerder apart op die Werelderfenislys, maak hier deel van uit
1998 C Nieu-Seelandse Sub-Antarktiese Eilande

Niger[wysig]

1991 C Air en Ténéré Natuurreservate
1996 C W van Niger Nasionale Park

Nigerië[wysig]

1999 C Soekoer-kultuurlandskap

Noord-Korea[wysig]

2004 C Kompleks van Kogoerjo-graftombes

Noorweë[wysig]

1979 C Die staafkerk van Urnes
1979 C Bryggen te Bergen
1980 C Røros
1985 C Die rotstekeninge van Alta
2004 C Die Vega-argipel
2005 N Geirangerfjord

Oeganda[wysig]

1994 N Onbegaanbare Bwindiwoud Nasionale Park
1994 N Nasionale Rwenzori-bergreservaat
2001 C Graftombes van Boeganda-konings, Kasoebi

Oekraïne[wysig]

1990 C Die Sint-Sofiakatedraal en die grotteklooster Kiev-Petsjersk Lavra
1998 C Die historiese sentrum van Lviv

Oezbekistan[wysig]

1990 C Itsjan Kala
1993 C Die historiese sentrum van Boechara
2000 C Die historiese sentrum van Sjachrisabz
2001 C Samarkand, kruispunt van kulture

Oman[wysig]

1987 C Fort Bahla
1988 C Argeologiese plekke van Bat, Al Khoetm en Al Ayn
1994 C Beskermde gebied van die Arabiese gemsbok
2000 C Die spoor van Frankincense

Oostenryk[wysig]

1996 C Die historiese stadskern van Salzburg
1996 C Paleis en paleistuine van Schönbrunn (Wene)
1997 C Kultuurlandskap Hallstatt-Dachstein-Salzkammergut
1998 C Semmering-spoorlyn
1999 C Die historiese stadskern van Graz
2000 C Kultuurlandskap Wachau
2001 C Die historiese stadskern van Wene

Oostenryk en Hongarye[wysig]

2001 C Kultuurlandskap van Fertö/Neusiedlersee

Pakistan[wysig]

1980 C Argeologiese ruïnes in Moenjodaro
1980 C Taxila
1980 C Boeddistiese ruïnes in Takhti Bahi en aangrensende stadsreste in Sahri Bahlol
1981 C Historiese monumente van Thatta
1981 C Fort en Shalamartuine in Lahore
1997 C Fort Rohtas

Panama[wysig]

1980 C Fortifikasies aan die Karibiese kant van Panama: Portobelo San Lorenzo
1981 C Darien Nasionale Park
1997 C Argeologiese plek Panamá Viejo en die historiese distrik van Panamá (uitgebrei in 2003)

Sien ook Costa Rica en Panama

Paraguay[wysig]

1993 C Jezuïtenmissies van La Santisima Trinidad de Parana en Jesus de Tavarangue

Peru[wysig]

1983 C Die stad Cuzco
1983 C Historiese heiligdom van Machu Picchu
1985 C Argeologiese plek Chavin
1985 C Huascaran Nasionale Park
1986 C Argeologiese sone Chan Chan
1987 C Manu Nasionale Park
1988 C Historiese sentrum van Lima
1990 C Rio Abiseo Nasionale Park
1994 C Aardlyne en -gravure van Nasca en Pampas de Jumana
2000 C Historiese sentrum van die stad Arequipa

Pole[wysig]

1978 C Historiese stadskern van Krakau
1978 C Wieliczka-zoutmijnen
1979 C Konsentrasiekamp Auschwitz
1980 C Historiese stadskern van Warskou
1992 C Zamość
1997 C Middeleeuse stadskern van Toruń
1997 C Kasteel van die Duitse Ridderorde in Malbork
1999 C Die Manneristiese argitektoniese en parklandskap en pelgrimspark Kalwaria Zebrzydowska
2001 C Vredeskerke in Jawor en Swidnica
2003 C Houtkerke van die Suidelike Klein-Pole

Sien ook Wit-Rusland en Polen, Sien ook Duitsland en Polen

Portugal[wysig]

1983 C Stadskern van Angra do Heroismo op die Azoren
1983 C Hieronymietenklooster en die Toring van Belem in Lissabon
1983 C Klooster van Batalha
1983 C Convent van Christus in Tomar
1986 C Historiese sentrum van Evora
1989 C Klooster van Alcobaça
1995 C Kultuurlandskap van Sintra
1996 C Historiese sentrum van Porto
1998 C Prehistoriese rotskuns in die Côavallei
1999 C Laurisilvawoude van Madeira
2001 C Wynstreek Alto Douro
2001 C Historiese sentrum van Guimarães
2004 C Landskap van die wynkultuur op die eiland Pico

Roemenië[wysig]

1991 C Donaudelta
1993 C Dorpe met weerkerke in Transsylvanië
1993 C Klooster van Horezu
1993 C Beskilderde kloosterkerke in die Boekowina
1999 C Historiese sentrum van Sighisoara
1999 C Daciese vestingwerke in die Orastiegebergte
1999 C Houtkerke in Maramures

Rusland[wysig]

1990 C Historiese sentrum van Sint-Petersburg en verwante monumentgroepe
1990 C Kizji Pogost in Karelië
1990 C Kremlin en Rode Plein, Moskou
1992 C Historiese monumente van Novgorod en omgewing
1992 C Kultuur en geskiedenis van Solovki op die Solovetski-eilande
1992 C Wit monumente van Vladimir en Suzdal in Oblast Vladimir
1993 C Argitektuur van die Triniti Sergius Lavra in Sergiev Posad
1994 C Kerk van die Hemelvaart, Kolomenskoye
1995 C Maagdelike Komiwoude in Komi, Oeralgebergte
1996 C Baikalmeer
1996 C Vulkane van Kamtsjatka (uitgebrei in 2001)
1998 C Goue berge van Altai
1999 C Westelike Kaukasus
2000 C Ferapontovklooster
2000 C Historiese en argitektoniese kompleks van die Kremlin van Kazan
2001 C Sentrale Sikhote-Alingebergte
2003 C Fort, ou stad en vestingwerke van Derbent
2004 C Natuursisteem van die Wrangeleiland-reservaat
2004 C Die Novodevichyklooster met omliggende geboue

Sien verder: Litaue en Rusland en Mongolië en Rusland

Saint Kitts en Nevis[wysig]

1999 C Brimstone Hill Fortress Nasionale Park

Saint Lucia[wysig]

2004 C Die Pitons bestuursgebied

Salomonseilande[wysig]

1998 C East Rennell

Senegal[wysig]

1978 C Die eiland Gorée
1981 N Djoudj Nasionale Voëlreservaat
1981 C Niokolo Koba Nasionale Park
2000 C Sint Louis-eiland

Sentraal-Afrikaanse Republiek[wysig]

1988 C ManovoGounda St. Floris Nasionale Park

Serwië en Montenegro[wysig]

1979 C Natuurlike en kultuurhistoriese omgewing van Kotor
1979 C Stari Ras en Sopocani
1980 C Nasionale Durmitor-park
1986 C Die Studenicaklooster
2004 C Die Dečaniklooster

Seychelle[wysig]

1982 C Aldabra Atol
1983 C Vallée de Mai Natuurreservaat

Sirië[wysig]

1979 C Die historiese stadskern van Damascus
1980 C Die bouvalle van Bosra
1980 C Die bouvalle van Palmyra
1986 C Die historiese stadskern van Aleppo

Slowakye[wysig]

1993 C Vlkolinec
1993 C Banska Stiavnica
1993 C Spišský Hrad en sy kultuurmonumente
2000 C Natuurreservaat stad Bardejov

Sien ook Hongarye en Slowakye

Slowenië[wysig]

1986 C Grotte van Skocjan

Spanje[wysig]

1984 C Die historiese sentrum van Córdoba
1984 C Alhambra, Generalife in Albayzin, Granada
1984 C Katedraal van Burgos
1984 C Klooster en standplaas van die Escorial, Madrid
1984 C Parc Güell, Güellpaleis en Casa Milà in Barcelona
1985 C Die grot van Altamira
1985 C Die ou stad Segovia en die akwaduk aldaar
1985 C Monumente van Oviedo en die koninkryk van die Asturias
1985 C Ou stad van Santiago de Compostela
1985 C Die ou sentrum van Ávila, met die kerke buite die mure
1986 C Mudejar-argitektuur van Aragon (uitgebrei in 2001)
1986 C Die historiese stad Toledo
1986 C Garajonay Nasionale Park
1986 C Die ou sentrum van Cáceres
1987 C Kathedraal, Alcazar en Indias-indianeargief in Sevilla
1988 C Die ou sentrum van Salamanca
1991 C Pobletklooster
1993 C Argeologiese terrein van Mérida
1993 C Koninklike klooster van Santa Maria de Guadalupe
1993 C Pelgrimsroete na Santiago de Compostela
1994 C Coto Doñana Nasionale Park
1996 C Histories ommuurde stad Cuenca
1996 C La Lonja de la Seda van Valencia
1997 C Las Médulas
1997 C Die Palau de la Música Catalana en die Siekehuis van Sant Pau, Barcelona
1997 C Die kloosters van San Millán Yuso en Suso
1998 C Universiteit en historiese parogie van Alcalá de Henares
1998 C Rotskuns van die Middellandse-Seebekken op die Iberiese skiereiland
1999 C Ibiza, diversiteit van natuur en kultuur
1999 C San Cristóbal de La Laguna
2000 C Argeologiese terrein van Tárraco
2000 C Palmeral van Elche
2000 C Romeinse mure van Lugo
2000 C Catalaanse romaanse kerke van die Vall de Boí
2000 C Argeologiese terrein van Atapuerca
2001 C Kultuurlandskap van Aranjuez
2003 C Monumentale renaissancebouwerke van Úbeda en Baeza

Sien ook Frankryk en Spanje

Sri Lanka[wysig]

1982 C Die heilige stad Anoeradhapoera
1982 C Die ou sentrum van Polonnaroewa
1982 C Die ou sentrum van Sigiriya
1988 C Sinharaja Bospark
1988 C Heilige stad Kandy
1988 C Die ou sentrum van Galle en sy fortifikasies
1991 C Goue Tempel van Dambulla

Soedan[wysig]

2003 C Gebel Barkal en die gebiede van die Napatan-streek

Suid-Afrika[wysig]

1999 C ISimangaliso-vleilandpark (voorheen die Groter St. Lucia vleilandpark)
1999 C Robbeneiland
1999 N Die gebiede met prehistoriese menslike vondse van Sterkfontein, Swartkrans, Kromdraai en omgewing
2000 C/N Drakensberg park
2003 C Kulturele landskap Mapungubwe
2004 N Die beskermde gebiede van die Floraregio van die Kaap

Suid-Korea[wysig]

1995 C Seokgoeramgrot en die Boelgoeksatempel
1995 C Haeinsatempel Djanggjeong Pandjeon, bewaarplek van die Koreaanse Tripitaka-houtblokke
1995 C Djongmio heiligdom
1997 C Tjangdeokgoeng-paleiskompleks
1997 C Hwaseong-vesting
2000 C Hunebedplaatse Gotjang, Hwasoen en Ganghwa
2000 C Historiese gebiede van Gjeongdjoe

Suriname[wysig]

2000 N Natuurpark van Sentraal Suriname
2002 C Historiese binnestad van Paramaribo

Swede[wysig]

1991 C Slot Drottningholm
1993 C Birka en Hovgården, Wiking-nedersettings
1993 C Hoogoonde van Engelsberg
1994 C Rotstekeninge van Tanum
1994 C Skogskyrkogården (begraafplaas)
1995 C Die Hansestad Visby
1996 C Kerkdorp Gammelstad in Luleå
1996 C/N Lapland
1998 C Vlootbasis Karlskrona
2000 N Hoë Kus (Hoga Kusten)
2000 C Agrariese landskap van Suid-Öland
2001 C Myngebied van die Groot Koperberg Stora Kopparberget in Falun
2004 C Radiostasie Varberg

Switserland[wysig]

1983 C Abdy van Sankt Gallen
1983 C Benediktyne-klooster Sankt Johann te Müstair
1983 C Ou binnestad van Bern
2000 C Drie kastele, stadsmuur en binnestad van Bellinzona (Tri castelli)
2001 N Jungfrau-Aletsch-Bietschhorn
2003 N Monte San Giorgio

Tanzania[wysig]

1979 C Beskermde gebied van die Ngorongoro
1981 C Bouvalle van Kilwa Kisiwani en bouvalle van Songo Mnara
1981 N Nasionale Serengeti-park
1982 N Wildreservaat Selous
1987 N Nasionale Kilimanjaro-park
2000 C Steendorp op die eiland Zanzibar

Thailand[wysig]

1991 C Historiese sentrum van Sukhothai en omgewing
1991 C Historiese stad Ajoetthaia en omgewing
1991 N Wildpark ThoengjaiHoeai Kha Khaeng
1992 C Argeologiese plek Ban Tjiang

Togo[wysig]

2004 C Koutammakou, die land van die Batammariba

Tsjeggië[wysig]

1992 C Historiese sentrum van Praag
1992 C Historiese sentrum van Cesky´ Krumlov
1992 C Historiese sentrum van Telc
1994 C Bedevaartskerk van Sint Jan van Nepomuk in Zelená Hora
1995 C Kutná Hora: historiese stadssentrum met Sint-Barbarakerk en Onse-Liewe-Vrouekatedraal in Sedlec
1996 C Kultuurlandskap van Lednice-Valtice
1998 C Historiese dorp Holašovice
1998 C Tuine en kasteel van Kromeríz
1999 C Kasteel Litomyšl
2000 C Drie-eenheidsuil in Olomouc
2001 C Villa Tugendhat te Brno
2003 C Joodse wyk en Sint-Procopiusbasiliek in Trebíc

Tunisië[wysig]

1979 C Die amfiteater van El Djem
1979 C Ligging van Carthago
1979 C Medina van Tunis
1980 N Ichkeul Nasionale Park
1985 C Poeniese stad Kerkoeane en haar nekropolis
1988 C Medina van Sousse
1988 C Kairouan
1997 C Dougga/Thugga

Turkmenistan[wysig]

1999 C Historiese en kulturele ligging van die ou stad Merv.

Turkye[wysig]

1985 C Historiese gebiede van Istanboel
1985 N Göreme Nasionale Park en die rotse van Kappadosië
1985 C Groot-moskee en Hospitaal van Divrigi
1986 C Hattoesja
1987 C Nemroet Dagi
1988 C Xanthos-Letoon
1988 C Hierapolis Pamoekkale
1994 C Die stad Safranboloe
1998 C Argeologiese plek van Troje

Uruguay[wysig]

1995 C Historiese dele van Colonia del Sacramento

Vatikaanstad[wysig]

1984 C Vatikaanstad

Sien ook Italië en Vatikaanstad

Venezuela[wysig]

1993 C Coro met sy hawe
1994 N Nasionale Canaima-park
2000 C Die universiteitsstad Caracas

Verenigde Koninkryk[wysig]

1986 N Giant's Causeway en Causeway Coast (Noord-Ierland)
1986 C Kasteel en katedraal van Durham
1986 C Ironbridge-kloof
1986 C Studley Koninklike Park, met die ruïnes van Fountains-abdy
1986 C Stonehenge, Avebury en bybehorende terrein
1986 C Kastele en stadsmure van Koning Eduard in Gwynedd, Wallis
1986 N Eilandengroep St. Kilda (uitgebrei in 2004)
1987 C Blenheim-paleis
1987 C Die stad Bath
1987 C Hadriaanse Muur
1987 C Paleis van Westminster, Westminster-abdy, en St. Margaret se Kerk
1988 N Henderson-eiland
1988 C Londense Tower
1988 C Canterbury-katedraal, St. Augustine se Abdy en St. Martin se Kerk
1995 C Edinburgh, Oudorp en Nuwe dorp
1995 N Gough-eilandse Wildreservaat (uitgebrei in 2004)
1997 C Greenwich Maritiem
1999 C Hart van die Neolitiese Orkney
2000 C Nywerheidslandskap Blaenavon, Wallis
2001 N Dorset-kus en Oos-Devon
2001 C Derwent-valleimeule
2001 C Nieu-Lanark
2001 C Saltaire
2003 C Kew-tuine
2004 C Die Liverpool-hawegebied

Verenigde State van Amerika[wysig]

1978 C Mesa Verde
1978 N Yellowstone Nasionale Park
1979 N Grand Canyon Nasionale Park
1979 N Everglades Nasionale Park
1979 C Onafhanklikheidsaal
1980 N Rooihout Nasionale Park
1981 N Mammoetgrot Nasionale Park
1981 N Olympic Nasionale Park
1982 C Cahokia Mounds Staatshistoriese ligging
1983 N Groot Smoky-berge Nasionale Park
1983 C Historiese liggings La Fortaleza en San Juan, Puerto Rico
1984 C Vryheidsbeeld
1984 N Yosemite Nasionale Park
1987 C Monticello en Virginia-universiteit in Charlottesville
1987 C Nasionale historiese park van die Chaco-kultuur
1987 N Hawaiise Vulkane Nasionale Park
1992 C Pueblo de Taos
1995 N Carlsbad Caverns Nasionale Park

Sie ook Kanada en die Verenigde Staten van Amerika

Vietnam[wysig]

1993 C Kompleks van Huémonumente
1994 N Die baai Ha Long (uitgebrei in 2000)
1999 C Die ou stad Hoi An
1999 C Die heiligdom My Son
2003 N Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park

Volksrepubliek van Sjina[wysig]

1987 C Die Sjinese Muur
1987 C Die berg Taishan
1987 C Keiserlike Paleise van die Ming- en Qing-dynastieë (uitgebrei in 2004)
1987 C Mogao-grotte naby Doenhoeang
1987 C Mausoleum van die eerste Qin-keiser
1987 C Vondsligging van die Pekingmens te Zhoukoudian
1990 C Die berg Hoeangsjan
1992 C Djiuzhaigou-vallei
1992 C Hoeanglong
1992 C Woelingjoean
1994 C Bergresidensie en die buitetempels van Tjengde
1994 C Tempel en begraafplaas van Confucius en die huis van die familie Kong in Qoefoe
1994 C Die ou geboukompleks in die Woedang-berge
1994 C Potala-paleis, die Jokhang en die Norboelingka-paleis, Lhasa (uitgebrei in 2000 en 2001)
1996 C Nasionale Park van Lushan
1996 C Die heilige berg Emei, insluitend die Groot-Boeddha van Leshan
1997 C Die ou stadjie Lidjiang
1997 C Die ou stad Ping Jao
1997 C Die klassieke tuine van Soezhou (uitgebrei in 2000)
1998 C Die Somerpaleis, 'n keiserlike tuin in Peking
1998 C Die Tempel van die hemel, 'n keiserlike offeraltaar in Peking
1999 C Die berg Woeji
1999 C Die rotsgravure van Dazoe
2000 C Die berg Qintjeng en die Doedjiangjan-waterleidingstelsel
2000 C Ou dorpe van suidelike Anhoei, Xidi en Hongkoen
2000 C Die grotte van Longmen
2000 C Die Keiserlike grafte van die Ming- en Qing-dinastieë (uitgebrei in 2003)
2001 C Die grotte van Joengang
2003 C Die drie parallele riviere van die beskermde gebiede van Joennan
2004 C Hoofstede en grafte van die Kogoerjo-ryk

Wit-Rusland[wysig]

2000 C Kasteel Mir

Wit-Rusland en Pole[wysig]

1979 N Belowezjskaja Poesjtja - Bialowiezabos (uitgebrei in 1992)

Ysland[wysig]

2004 N Nasionale Park Þingvellir

Zambië en Zimbabwe[wysig]

1989 N Die Mosi-oa-Toenja/Victoriawatervalle

Zimbabwe[wysig]

1984 N Mana-poele Nasionale Park, safarigebiede Sapi en Tjewore
1986 C Great Zimbabwe Nasionale Monument
1986 C Khamiruïnes Nasionale Monument
2003 C Die Matoboheuwels